Anneli Reyneke vertel van Ruan op RadioKansel

Anneli en Ruan was 11 maande getroud voor dat Ruan onverwags oorlede is.  Ons ken nie die toekoms nie, maar ons ken die Een wat die toekoms in Sy hande hou. Laat ek die onderhoud nie vooruitloop nie, maar dis kosbaar om te hoor.

Luister hoe Ruan se dood lewe vir ander gebring het.    Anneli ons bid vir jou want dit is nie maklik om alleen agter te bly nie.

Luister na 'n onderhoud met Anneli op RadioKansel  KlikHier  of gaan na www.megavoice.co.za/audio/Anneli_Reyneke_Radio_Kansel_20150611.mp3




-=-=-

Contentment before, during and after a pandemic

As I write this, South Africa is now for eight months in a lockdown due to covid-19.   Currently, we are facing a second wave of infections ...